POTATOBAKE BUNS Vat 3 tot 4 hamburger buns, sny in helfte oop – le plat in bak sodat gesnyde kante na bo le – maak aan: 1 blikkie room een pakkie potato of pasta bake (enige geur) meng goed – gooi bo-oor die buns, Rasper klomp kaas bo-oor en bak in die oond tot gaar […]
