Maklike Mielietert 1 Kop kaas (gerasper) 1 blikkie roommielies (sweetcorn) 2 eiers 1/2 tl bakpoeier 1 Opgehoopte eetl meel (die is nie nodig nie maar kan gebruik word.) Meng alles goed en gooi in gesmeerde bak Bak vir ongeveer 50 na 55 min by 180C Filed under: Braai/braaivleis bygeregte, Eenbak geregte, Recipes/resepte, Vegetarian/vegetarier Tagged: Braai […]
